Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Oostenryk |
Deelstaat | Opper-Oostenryk |
Koördinate | 48°15′N 13°02′O / 48.250°N 13.033°O |
Stigting | 788 (Eerste verwysing) |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 24,85 vk km |
Hoogte bo seevlak | 352 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2012) | 16 217 |
- Bevolkingsdigtheid | 652,6/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Johannes Waidbacher (ÖVP) |
Amptelike Webwerf | Stadt Braunau am Inn |
Braunau am Inn is 'n stad in die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk met 'n bevolking van sowat 16 000 (2012). Braunau am Inn lê op die regteroewer van die Innrivier, wat die grens met die Duitse deelstaat Beiere vorm. Die stad is bekend as die geboorteplek van Adolf Hitler.