From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min
Bray | |
|---|---|
| Koördinate: 25°27′57″S 23°42′8″O / 25.46583°S 23.70222°O | |
| Land | |
| Provinsie | Noordwes |
| Distrik | Dr. Ruth Segomotsi Mompati |
| Munisipaliteit | Kagisano-Molopo |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 4,24 km2 (1,64 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 1 357 |
| • Digtheid | 320/km2 (800/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011) | |
| • Wit mense | 0.4% |
| • Indiërs/Asiërs | 0.4% |
| • Bruin mense | 3.6% |
| • Swart mense | 95.4% |
| • Ander | 0.1% |
| Taal (2011) | |
| • Tswana | 92.8% |
| • Afrikaans | 3.2% |
| • Suid-Ndebele | 1.5% |
| • Engels | 1.3% |
| • Ander | 6.1% |
| Poskode (strate) | 8620 |
| Poskode (posbusse) | 8620 |
| Skakelkode | 018 |
Bray is 'n klein dorp in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê 220 km noord van Vryburg. Die Moloporivier vloei verby Bray.
Hier is ook 'n doeanepos vir deurgang na en van Botswana wat oop is van 07:00 tot 16:00. Die grenspos se telefoonnommer is (053) 937 0026.[2] Die R375-streeksroete verbind die dorp met Suid-Afrika se padnetwerk.