Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Britannia

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Britannia kan na een van die volgende verwys:

  • Britannia, Romeinse provinsie en die naam wat die Romeine vir die eiland van Groot-Brittanje gebruik het. Die naam is afgelei van Grieks: Πρεττανία (Prettanía), soos gebruik deur Diodorus, en eerder νῆσος (nêsos) Πρεττανική (Prettanikḗ) of Βρεττανίαι (Brettaníai), soos gebruik deur Pytheas (4de eeu v.C.)
  • Britannia, ’n vroulike figuur wat Brittanje verteenwoordig.
  • Britanniabaai, dorp aan die Weskus van Suid-Afrika, sowat 47 km noord van Saldanha.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Britannia
2 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF