Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

British Airways

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

British Airways PLC
IATA ICAO Roepteken
BA BAW
SHT
SPEEDBIRD SHUTTLE
Gestig31 Maart 1974
BedryfsbasisseLughawe Londen-Heathrow
Lughawe Londen-Gatwick
LojaliteitsprogramExecutive Club
AlliansieOneworld
SubsidiêreBA CityFlyer
Open Skies
British Airways Limited
British Airways World Cargo
Vlootgrootte295
Bestemmings183
HouermaatskappyInternational Airlines Group
SitkamerConcorde Room
Galleries First
Galleries Club/Galleries Lounge
Galleries Arrivals
First Lounge
Terraces Lounge
Executive Club Lounge
British Airways Lounge
HoofkantoorWaterside, Harmondsworth, Engeland
SleutelpersoneKeith Williams (hoof uitvoerende beampte en voorsitter)
Omset£11,421 miljard (2013)
Werknemers38 592
Webwerfbritishairways.com

British Airways PLC (kort BA) is die grootste lugredery in die Verenigde Koninkryk wat in April 1974 met die samesmelting van British Overseas Airways Corporation (BOAC, gestig in 1939), British European Airways (BEA, gestig in 1946) en hul dogtermaatskappye gevorm is. BA is oorspronklik as staatsonderneming bedryf en in 1987 geprivatiseer.[1]

BA se belangrikste dogtermaatskappye sluit British Airways Associated Companies (wat plaaslike en streekslugrederye asook hotelle bestuur) en British Airways World Cargo, 'n verskaffer van verskeie pos-, koerier- en vragdienste, in. Die lugredery se hoofkwartier is naby Heathrow-lughawe in Harmondsworth in die Londense borough Hillingdon gesetel.

Vloot

[wysig | wysig bron]

Die vloot van British Airways bestaan in Desember 2016 uit 268 vliegtuie, plus 73 op bestelling.[2]

Vliegtuigtipe Aktief Bestellings Notas
Airbus A318-100 002 Bedryf deur British Airways Ltd
Airbus A319-100 044
Airbus A320-200 068
Airbus A321-200 018
Airbus A350-1000 018
Airbus A380-800 012
Boeing 747-400 036 Word uitgefaseer. BA bedryf tans die grootste Boeing 747-makrostralervloot ter wêreld.
Boeing 757-200 003 Uitverhuur aan OpenSkies
Boeing 767-300 07+1 Een uitverhuur aan OpenSkies
Boeing 777-200 046
Boeing 777-300 012
Boeing 787-8 008
Boeing 787-9 016
Boeing 787-10 012
Totaal 268 073

Eksterne Skakels

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/British_Airways
20 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF