Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Broken Hill

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Hierdie artikel handel oor die myndorp in Australië. Vir die voormalige Zambiese myndorp, sien gerus Kabwe.
Broken Hill
Broken Hill is in Australië
Broken Hill
Broken Hill
Broken Hill in Nieu-Suid-Wallis
Koördinate: 31°57′0″S 141°27′0″O / 31.95000°S 141.45000°O / -31.95000; 141.45000
StaatVlag van Australië Australië
Deelstaat Nieu-Suid-Wallis
Stigting1844
Hoogte
315 m (1 033 ft)
Bevolking
 • Totaal18 854
TydsoneUTC+9:30 (ACST)
 • SomertydUTC+10:30 (ACDT)
Webwerfvisitbrokenhill.com.au

Broken Hill is 'n myndorp in Nieu-Suid-Wallis met 'n bevolking van net oor die 30 000. Dit is 920 km wes van Sydney geleë en 420 km van Adelaide, hoofstad van Suid-Australië. Dit staan as "Silver City" bekend en het van die rykste neerslae silwer, lood en sink ter wêreld.

Die destydse Broken Hill in Zambië is na dié dorp genoem, maar die naam is ná onafhanklikheid in 1965 verander na Kabwe.


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Broken_Hill
4 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF