From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| #CD7F32 |
Brons is 'n metaalbruin kleur wat soos die metaallegering brons lyk.
Die eerste aangetekende gebruik van brons as 'n kleurnaam in Engels was in 1753.[1]

Volgens verskeie kleurskemas word brons as volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #CD7F32 |
| RGB-kleurmodel | (205, 127, 50) |
| CMYK | (25, 59, 86, 0) |
| HSV | (30°, 75.6%, 80.4%) |
| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |