Brunia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Bruniales |
Familie: | Bruniaceae |
Genus: | Brunia L. |
Spesies | |
Sinonieme | |
Brunia (volstruisies) is 'n genus met 37 spesies[1] van struike in die familie Bruniaceae. Al die spesies is deel van die fynbos.[2] Dit is endemies aan die Kaap-streek van Suid-Afrika.[3]
Die genus is beskryf deur Carl Linnaeus en gepubliseer in Species Plantarum 1: 199 in die jaar 1753.
Die naam Brunia word vermoedelik afgelei van die apteker, Dr Cornelis Brun, wat in Rusland en die Levant gereis het, hoewel dit ook kan wees ter herdenking van dr Alexander Brown, 'n skeepschirurg en 'n versamelaar wat omstreeks 1690 in Oos-Indië gewerk het.[4][5]