From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Vaalstompie | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Orde: | Bruniales |
| Familie: | Bruniaceae |
| Genus: | Brunia |
| Spesie: | B. macrocephala
|
| Binomiale naam | |
| Brunia macrocephala Willd., (1809)
| |
| Sinonieme | |
| |
Die vaalstompie (Brunia macrocephala) is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.[1] Die plant kom van Du Toitskloof tot by die Hexrivierberge en Kwadousberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 700 km² en het geen bedreigings nie.