From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Brunia schlechteri | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Orde: | Bruniales |
| Familie: | Bruniaceae |
| Genus: | Brunia |
| Spesie: | B. schlechteri
|
| Binomiale naam | |
| Brunia schlechteri (Dümmer) Class.-Bockh. & E.G.H.Oliv., (2011)
| |
| Sinonieme | |
| |
Brunia schlechteri is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.[1] Dit kom in die Langeberg voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km². Daar is slegs twee subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.