Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Buskerud

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Wapen van Buskerud

Buskerud is 'n Noorse provinsie (fylke) wat aan Akershus, Oslo, Oppland, Sogn og Fjordane, Hordaland, Telemark en Vestfold grens. Die naam is oorspronklik afgelei van die plaas Buskerud (Oudnoors: Biskupsruð) in Modum, wat in die 14de eeu aan die biskop van Hamar behoort het. Sedert 1920 het die plaas as 'n landbouskool gedien.


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Buskerud
42 views | Status: cached on August 04 2025 06:30:10
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF