Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Can Tho

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Can Tho

Cần Thơ
Can Tho is in Viëtnam
Can Tho
Can Tho
Koördinate: 10°02′00″N 105°47′00″O / 10.03333°N 105.78333°O / 10.03333; 105.78333
LandVlag van Viëtnam Viëtnam
StreekSuid-Viëtnam
ProvinsieCần Thơ
Stigting1739
Regering
 • BurgemeesterNguyễn Hữu Lợi
Bevolking
 • Totaal1 121 000
TydsoneUTC+07:00 (ICT)
Poskode
90xxxx
Skakelkodes84 (0) 710
Webwerfcantho.gov.vn

Can Tho (Viëtnamees: Cần Thơ) is 'n stad in die suide van Viëtnam. Die stad het 'n bevolking van 1 121 000 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad Hanoi, Ho Chi Minh-stad en Hai Phong. Can Tho is geleë net suid van die grens tot Kambodja en suidwes van Ho Chi Minh-stad. Die stad lê aan die monding van die Mekongrivier in die Suid-Chinese See.


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Can_Tho
18 views | Status: cached on April 01 2025 01:31:54
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF