From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Carl Andrews | |
| Geboorte | 1947 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Brits |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Carl Andrews (1947 – 1990) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Odd Job (1978) en in die televisiereekse Tales of the Unexpected (1979) en Late Starter (1985).