Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Carl Gustaf Emil Mannerheim

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Mannerheim in die 1940's.

Carl Gustaf Emil Mannerheim (4 Junie 1867 – 27 Januarie 1951) was 'n Finse militêre leier en staatsman. Hy het gedien as die tweede regent van Finland (1918–1919), militêre leier van die Wit Garde in die Finse Burgeroorlog, opperbevelhebber van die Finse Weermag tydens die Tweede Wêreldoorlog en die sesde President van Finland (1944–1946). Mannerheim staan bekend as een van die bekendste en belangrikste persone in die geskiedenis van Finland.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Carl_Gustaf_Emil_Mannerheim
1 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF