Chibok | |
---|---|
Koördinate: 10°51′57″N 12°50′49″O / 10.86583°N 12.84694°O | |
Land | Nigerië |
Deelstaat | Borno |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 350 km2 (520 vk. myl) |
Hoogte | 417 m (1 368 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 66 105 |
Tydsone | UTC+1 (Wes-Afrika Tyd) |
Posjode | 601 |
Chibok is 'n plaaslike regeringsgebied in die Borno-staat van Nigerië. Die hoofkwartier is in die dorp van Chibok. Die dorp het 'n bevolking van 66 105 in 2006 gehad.
Chibok is hoofsaaklik 'n Christelike dorp. Die dorp se poskode is 601.
276 skoolmeisies is op 14 April 2014 deur die militante groep Boko Haram ontvoer.