From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Christine Cavanaugh | |
| Geboortenaam | Christine Josephine Sandberg |
|---|---|
| Geboorte | 16 Augustus 1963 Layton, Utah, Verenigde State |
| Sterfte | 22 Desember 2014 (op 51) Cedar City, Utah, Verenigde State |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1988–2001 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Christine Cavanaugh (Augustus 16, 1963 – Desember 22, 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Babe (1995) en Jerry Maguire (1996), en in die televisiereekse Sonic the Hedgehog (1993) en Dexter's Laboratory (1996).