Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Cliffortia schlechteri

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Cliffortia schlechteri
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Genus: Cliffortia
Spesie:
C. schlechteri
Binomiale naam
Cliffortia schlechteri
(Weim.) C.Whitehouse, 2004
Sinonieme
  • Cliffortia ilicifolia var. schlechteri Weim.

Cliffortia schlechteri is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Agulhasvlakte vanaf Gansbaai tot by die Gouritsmond voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 6 000 kmĀ² en is deel van die fynbos-bioom. Die plant word bedreig deur gewasverbouing, ontwikkeling aan die kus, indringerplante en te veel veldbrande. Dit spruit nie uit na 'n brand nie.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Cliffortia_schlechteri
1 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF