From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Clusiaceae | |
|---|---|
| Clusia major | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| Orde: | |
| Familie: | Clusiaceae |
| Genera | |
Clusiaceae is die geelmelkhout-familie wat hoort tot die orde Malpighiales. Hierdie familie het 1610 spesies wêreldwyd waarvan 10 spesies in Suider-Afrika voorkom en 3 bome is. Hierdie familie het twee duidelike kenmerke:
Die volgende spesies kom in Suid-Afrika voor: