Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cochabamba | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Cochabamba | |
Koördinate: 17°23′S 66°10′W / 17.383°S 66.167°W | |
Land | Bolivië |
Departement | Cochabamba |
Provinsie | Cercado |
Munisipaliteit | Cochabamba |
Stigting | 15 Augustus 1571 |
Regering | |
• Tipe | Munisipale outonome Regering |
• Burgemeester | Edwin Castellanos |
Oppervlak | |
• Stad | 170 km2 (70 vk. myl) |
• Land | 169 km2 (65 vk. myl) |
• Water | 1 km2 (0,4 vk. myl) |
• Stedelik | 111 km2 (43 vk. myl) |
Hoogte | 2 558 m (8 392 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 1 938 401 |
• Digtheid | 11 000/km2 (30 000/vk. myl) |
Cochabamba is 'n stad in Bolivië met 'n bevolking van 1 938 401. Die stad is op 15 Augustus 1571 deur Spanjaarde onder Francisco de Toledo gestig.