Coghlan | |
---|---|
Coghlan se winkel en poskantoor | |
Koördinate: 31°39′S 28°14′O / 31.650°S 28.233°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Chris Hani |
Munisipaliteit | Engcobo |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,47 km2 (0,57 vk. myl) |
Bevolking (2001) | |
• Totaal | 517 |
• Digtheid | 352/km2 (910/vk. myl) |
[1] | |
Rasverdeling (2001) | |
• Swart mense | 100.0% |
Taal (2001) | |
• Xhosa | 99.4% |
• Ander | 0.6% |
Coghlan is 'n nedersetting in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë tussen Ngcobo en Mthatha aan die R61-pad. Die nedersetting val tans in die Engcobo Plaaslike Munisipaliteit van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit.