Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Concord, Massachusetts

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Concord

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Massachusetts
 County Middlesex
 Koördinate 42°28′N 71°21′W / 42.467°N 71.350°W / 42.467; -71.350
 Stigting 1635
 Inkorporasie 1635
 Oppervlakte:  
 - Totaal 67,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 43 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 17 669
 - Bevolkingsdigtheid 260/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester
 Amptelike Webwerf concordma.gov

Concord is 'n historiese dorp in die deelstaat Massachusetts. Die dorp is 19 km noordwes van Boston en geleë aan die Concordrivier.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die eerste nedersetting is in 1635 gestig deur Simon Willard en het dorpstatus verkry in dieselfde jaar. Nadat die eerste skote van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog by Lexington geskiet is tydens die Slag van Lexington en Concord op 19 April 1775, het die Amerikaanse mag die Britse mag hier op die Old North Bridge gestuit en laat terugval na Charleston.

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 7, Bladsy 126.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Concord,_Massachusetts
4 views | Status: cached on April 02 2025 12:38:47
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF