From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Cory Booker | |
Persoonlike besonderhede
| |
|---|---|
| Gebore | 27 April 1969 Washington, D.C., Verenigde State |
| Politieke party | Demokratiese Party (Verenigde State) |
| Handtekening | |
Cory Anthony Booker is 'n Amerikaanse politikus, 'n senator vir New Jersey.[1] Hy is 'n lid van die Demokratiese Party. Sy broer is "Cary Booker II", en sy pa is "Cary Booker".[2] In 1969 neem sy ouers 'n standpunt in teen rassisme deur aan te dring om 'n huis te koop in 'n gebied waar swart mense nie welkom was nie.[3]
| Wikiquote het aanhalings in verband met Cory Booker |
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Cory Booker. |