Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Crawley

From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min


Hierdie artikel handel oor die Engelse dorp. Vir ander gebruike, sien Crawley (dubbelsinnig).
Crawley
'Queen's Square' in die dorp sentrum
'Queen's Square' in die dorp sentrum
Crawley is in Engeland
Crawley
Crawley
Koördinate: 51°6′33″N 0°11′14″W / 51.10917°N 0.18722°W / 51.10917; -0.18722
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK)Vlag van Engeland Engeland
GraafskapWes-Sussex
Oppervlak
 • Totaal44,96 km2 (17,36 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal107 100
 • Digtheid2 221/km2 (5 750/vk. myl)
Webwerfwww.crawley.gov.uk

Crawley is 'n dorp in die Engelse graafskap Wes-Sussex. Die dorp het ongeveer 107 duisend inwoners en is bekend omdat dit naby Gatwick-lugawe geleë is. Gatwick is vandag die tweede besigste gemeet aan totale passasiersverkeer in die Verenigde Koninkryk, naas Heathrow.[1]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "gatwickairport.com (en) ". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2015. Besoek op 21 Mei 2014.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Crawley
39 views | Status: cached on August 06 2025 03:35:11
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF