From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Cupressaceae | |
|---|---|
| Cupressus sempervirens | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Divisie: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | Cupressaceae |
| Subfamilies[2] | |
Cupressaceae is die Sipres-familie wat hoort tot die orde Pinales en staan ook bekend as die Afrikasederbome. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan slegs 3 drie in Suid-Afrika voorkom en al drie is bome. Hierdie familie is nie egte Sederbome nie.
Spesies wat in Suid-Afrika voorkom:
Nie inheems, maar word in plantasies in Suid-Afrika aangeplant:
|month= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)