From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| 大连市 (Dàlián Shì) Dalian | |
|---|---|
| Ligging in die Volksrepubliek China | |
| Basiese Inligting | |
| Oorsprong van die naam: | 大連 Dàlián "Groot Konneksie" |
| Afkorting: | |
| Oppervlakte: | 13 237 km² |
| Bevolking (2010): | 6 170 000 Munisipaliteit |
| Digtheid (2010): | 470/km² Munisipaliteit |
| BIP (2010): - per kapita |
VS$ 76 20 miljard VS$ 10 217 |
| Hoogte bo seespieël: | 29 m |
| Poskode: | 116000 |
| Areakode: | +86/0411 |
| Nommerplaat-identifikasie : | 辽B |
| Tydsone : | UTC+8 |
| Webwerf : | dalian.gov.cn Geargiveer 27 Julie 2013 op Wayback Machine |
| Regering | |
| Administratiewe Tipe: | Spesiale ekonomiese sone |
| CPC Hangtsjou Komitee-Sekretaris: |
|
| Burgemeester: | Li Wancai |
Dalian (Chinees: 大连) is 'n stad in China met 6 170 000 inwoners. Die stad is in die provinsie Liaoning in die ooste van China aan die kus van die Oos-Chinese See geleë.
Dalian is in 1899 deur die Russe as Dalny (Russies: Дальний Dal'nij) gestig en is in 1905 deur Japannese magte verower. Op 16 April 1955 is die stad weer aan China oorhandig. Dalian is die noordelikste ys-vrye hawe van China en is 'n susterstad van Bremen, Duitsland.