From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Dan Hennessey | |
| Geboorte | 11 September 1942 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Kanadees |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Dan Hennessey (gebore 11 September 1942) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Care Bears Movie (1985) en The Care Bears Adventure in Wonderland (1987), en in die televisiereekse Inspector Gadget (1983) en X-Men (1992).