From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Dan Levy | |
| Geboortenaam | Daniel Levy |
|---|---|
| Geboorte | 19 Maart 1981 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 2 |
| Beroep(e) | Vervaardiger, akteur, en skrywer |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Dan Levy (gebore 19 Maart 1981) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Very Harold & Kumar 3D Christmas (2011) en in die televisiereekse My Long Distance Relationship (2008), Pretty Wild (2010), en The Goldbergs (2013).