From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Davey Lee | |
| Geboorte | 29 Desember 1924 |
|---|---|
| Sterfte | 17 Junie 2008 (op 83) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Davey Lee (29 Desember 1924 – 17 Junie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Say It with Songs (1929), Frozen River (1929), Skin Deep (1929), en Sonny Boy (1929).