From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| David Pinner | |
| Geboorte | 6 Oktober 1940 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur en skrywer |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
David Pinner (gebore 6 Oktober 1940) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Crown Court (1972), BBC2 Playhouse (1973), en American Playhouse (1981).