Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

De Aar (kiesafdeling)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


De Aar was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910Uniewording op 31 Mei daardie jaar.

In 1948, '53, '58, '61 is De Aar met Colesberg gekombineer, waarna dit weer twee afsonderlike kiesafdelings word in 1966. In 1974 verdwyn Colesberg, maar De Aar bestaan voort tot 1994.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/De_Aar_(kiesafdeling)
10 views | Status: cached on April 13 2025 14:42:40
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF