Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | België |
Provinsie | Wes-Vlaandere |
Koördinate | 51°16′N 03°02′O / 51.267°N 3.033°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 42,17 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2013) | 12 473 |
- Bevolkingsdigtheid | 300/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Christine Beirens (LB) |
Amptelike Webwerf | dehaan.be |
De Haan is 'n Belgiese munisipaliteit en kusdorp aan die Noordsee in die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere en het 12 577 inwoners (2014). Daar is verskeie hotelle en restaurante en dit is 'n sentrum vir toerisme.