From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Dennis Cross | |
| Geboorte | 17 Desember 1924 |
|---|---|
| Sterfte | 6 April 1991 (op 66) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 7, Mary, Randy Cross |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Dennis Cross (17 Desember 1924 – 6 April 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Mrs. Pollifax-Spy (1971) en in die televisiereekse Playhouse 90 (1956), The Blue Angels (1960), en Mission: Impossible (1966).