From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Diana Wynyard | |
| Geboortenaam | Dorothy Isobel Cox |
|---|---|
| Geboorte | 16 Januarie 1906 |
| Sterfte | 13 Mei 1964 (op 58) |
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1928–1960 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Diana Wynyard (16 Januarie 1906 – 13 Mei 1964) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Men Must Fight (1933), Cavalcade (1933), Reunion in Vienna (1933), en Gaslight (1940).