From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Diane Guerrero | |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
|---|---|
| Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
| Aktiewe jare | 2011–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Diane Guerrero (gebore 21 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Festival (2011), Emoticon ;) (2014), en My Man Is a Loser (2014), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).