Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Dina

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Dina is 'n ou Duitse vroulike voornaam van Friesiese oorsprong, maar beteken ook:

  • Dina (voornaam), vroulike voornaam
  • Dina – "Meine Geschichte", 'n Noorweegse film uit die jaar 2002
  • Dina Stad, 'n stad in die provinsie Punjab in Pakistan

Bekende naamdraers

[wysig | wysig bron]
  • Dina (Bybel), dogter van die Bybelse aartsvader Jakob
  • Dina (sanger, Noorweë) (* 1985), Noorweegse popsangeres
  • Dina (sanger, Portugal) (* 1956), Portugese popsangeres
  • Mirabela Dina (* 1976), Roemeense pianis

Afkorting

[wysig | wysig bron]

DINA is 'n afkorting vir:

  • Diesel Nacional SA, 'n Mexikaanse vervaardiger van kommersiële voertuie
  • Diisononyladipat, chemiese verbinding
  • Dirección Nacional de Inteligencia, voormalige Chileense geheime polisie

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Diena
  • Dyna
  • Düna

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Dina
5 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF