Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Dolan (Kalmikië)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Dolan

Долан
Dorpie
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Dolan is in Kalmikië
Dolan
Dolan
Die ligging van Dolan in Kalmikië
Koördinate: 46°44′46″N 46°09′08″O / 46.74611°N 46.15222°O / 46.74611; 46.15222
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKalmikië
RajonJoesta
Bevolking
 • Totaal7
TydsoneUTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd)
Poskode
359312

Dolan (Russies en Kalmikies: Долан) is 'n klein dorpie in Joesta-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Erdnijefski Plaaslike Munisipaliteit. Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord vir "sewe".

Demografie[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Dolan 18 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kalmikiërs 14 77,8%
Kasakke 4 22,2%
Totaal 18 100%

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 21 Julie 2023.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Dolan_(Kalmikië)
9 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF