From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Don Durant | |
| Geboortenaam | Donald Allison Durae |
|---|---|
| Geboorte | 20 November 1932 |
| Sterfte | 15 Maart 2005 (op 72) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 2 |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Don Durant (20 November 1932 – 15 Maart 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The White Orchid (1954) en in die televisiereekse Zane Grey Theater (1956), Perry Mason (1957), en Johnny Ringo (1959).