From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Donald Keith | |
| Geboortenaam | Francis Thornton Feeney |
|---|---|
| Geboorte | 6 September 1903 |
| Sterfte | 1 Augustus 1969 (op 65) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 1918–1936 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Donald Keith (6 September 1903 – 1 Augustus 1969) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Parisian Love (1925), The Plastic Age (1925), Collegiate (1926), en Top Sergeant Mulligan (1928).