From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Donald McClelland | |
| Geboorte | 29 September 1903 |
|---|---|
| Sterfte | 15 November 1955 (op 52) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 1915–1955 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Donald McClelland (29 September 1903 – 15 November 1955) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Armstrong Circle Theatre (1950), Crime Photographer (1951), en Tales of Tomorrow (1951).