Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | New Hampshire |
County | Strafford |
Koördinate | 43°12′N 70°52′W / 43.200°N 70.867°W |
Stigting | 1623 |
Inkorporasie | 1855 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 75,2 vk km |
Hoogte bo seevlak | 15 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 30 510 |
- Bevolkingsdigtheid | 437,5/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Karen Weston |
Amptelike Webwerf | ci.dover.nh.us Geargiveer 22 Februarie 2011 op Wayback Machine |
Dover is 'n stad in die deelstaat New Hampshire. Die administratiewe kantoor van Strafford County is ook hier gesetel. Die stad is geleë op die oewers van die Cochecorivier, ongeveer 17km noordwes van Portsmouth. Die eerste nedersetting is reeds in 1623 gevestig en was bekend as Bristol. Daarna was dit toe bekend as Northam voor dit Dover genoem is in 1639. Die Cocheco-slagting het hier plaasgevind in 1689. Die dorp het stadstatus gekry in 1855 en die ekonomie is gevestig rondom vervaardiging.