From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
éF-éL | |
|---|---|
| Genres | Afrikaanse Rock |
| Jare aktief | 2005 - 2011 |
| Etikette | BOWLINE |
| Lede | Fritz Bucker Naas van Jaarsveld Louw Lensley Hugo Brand |
| Gewese lede | Jurian Bezuidenhout |
éF-éL was 'n Afrikaanse rock-groep. Die groep se naam is afgelei van die naam van hulle vorige Engelse musiekgroep, Finally Legalised. Die vorige naam is verkort tot F.L en het toe later éF-éL geword. Hulle is in 2006 as wenner van die Jip Rockspaaider-kompetisie aangewys.