Eden | |
---|---|
Jare aktief | 1997 - nou |
Webwerf | eden-band.com |
Lede | Jaco du Plessis Paolo Azevedo Johan Vorster |
Gewese lede | Sean Els |
Eden is 'n Suid-Afrikaanse seun-sanggroep bestaande uit Jaco du Plessis (Jay), Paolo Azevedo en Johan Vorster. Sean Els was ook op 'n tyd lid van die groep. Hulle het reeds twee Huisgenoot Tempo Toekennings gewen. Van hulle treffers sluit in: Kwart-oor-vyf, 54 5de Straat en Knieë Lam.
Eden se albums: