From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eden Park | |
|---|---|
| Koördinate: 26°22′56″S 28°7′15″O / 26.38222°S 28.12083°O | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Munisipaliteit | Ekurhuleni |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 4,84 km2 (1,87 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 23 395 |
| • Digtheid | 4 834/km2 (12 520/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011) | |
| • Bruin mense | 61.1% |
| • Swart mense | 36,7% |
| • Ander | 2.2% |
| Taal (2011) | |
| • Afrikaans | 60.6% |
| • Zoeloe | 12.0% |
| • Sotho | 8.8% |
| • Engels | 7.1% |
| • Ander | 11.5% |
Eden Park is 'n groot kleurlingwoongebied suidoos van Alberton in Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, Gauteng.