Edward Albee | |
---|---|
Gebore | Edward Franklin Albee III 12 Maart 1928 |
Sterf | 16 September 2016 (op 88) Montauk, New York |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Dramaturg |
Bekend vir | Who's Afraid of Virginia Woolf? The Zoo Story A Delicate Balance The Goat, or Who is Sylvia? |
Eggenoot | Jonathan Thomas (1971–2005; sy dood) |
Edward Franklin Albee III (12 Maart 1928 – 16 September 2016) was 'n Amerikaanse dramaturg wat bekendheid verwerf het vir toneelstukke soos The Zoo Story (1958), The Sandbox (1959), Who's Afraid of Virginia Woolf? (1962) en A Delicate Balance (1966). Drie van sy toneelsukke is bekroon met die Pulitzerprys vir Drama.