Einar is 'n manlike voornaam.
Die voornaam kom uit Yslands en het sy oorsprong in die ou-Yslandse voornaam Einarr < *Aina-harjaz ('alleen' + 'vegter").[1]
Die vooraam Einar was in 2012 een van die ses mees gewildste Yslandse manlike voorname.
- Einar Billing (1871–1939), Sweedse teoloog
- Ole Einar Bjørndalen (gebore 1974), Noorweegse tweekampatleet
- Einar Enevoldson (* 1932), Noorweegse sweefvliegtuig-vlieënier
- Einar Førde (1943–2004), Noorweegse politikus
- Einar Gerhardsen (1897–1987), Noorweegse politikus
- Einar Már Guðmundsson (b. 1954), Yslandse skrywer
- Einar Haugen (1906–1994), Amerikaanse taalkundige
- Einar Heimisson (1966–1998), Yslandse skrywer
- Einar Hólmgeirsson (* 1982), Yslandse handbalspeler
- Einar Jónsson (1874–1954), Yslandse beeldhouer
- Einar Kárason (b. 1955), Yslandse skrywer
- Einar Karlsson (stoeier) (1908–1980), Sweedse stoeier
- Einar Karlsson (sokkerspeler), Sweedse sokkerspeler in die 20ste eeu.
- Einar Hjörleifsson Kvaran (1859–1938), Yslandse skrywer
- Bjørn Einar Romøren (gebore 1981), Noorweegse ski-sprongatleet
- Einar Schleef (1944–2001), Duitse skrywer en regisseur
- Einar von Schuler (1930–1990), Duitse geleerde in nabye-Oosterse studies
- Einar Snitt (†), Sweedse sokker doelskieter 1926–1936
- Jan Einar Thorsen (gebore 1966), Noorweegse Alpine skiër
- Einar Fróvin Waag (1894–1989), politikus en bierbrouer van die Faroëreilande
- Einar Suðringur (ook Einar van die suidelike Eilande), figuur in die Faroese Sage
- Einar Brane alias Einar Lindeberg is 'n karakter uit die eerste Kalle-Blomquist-roman van Astrid Lindberg. Hy is Eva-Lotta Lisander se oom ('n neef van haar moeder) en 'n juweel dief, wat sy makkers ingedoen het en in Kleinköping by Eva se ouers probeer skuil.
- Einarsson, Einarsdóttir: van Einar afgeleide Yslandse Patronyme
- ↑ Assar Janzén: De fornvästnordiska personnamnen.