From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Eliam, "die seun van Agitofel, die Giloniet", is een van die 37 helde van koning Dawid wat in 2 Samuel 23 van die Ou Testament van die Bybel genoem word.
Die lys van helde kom ook in 1 Kronieke 11 voor (1 Kron 11:).