Ennerdale | |
---|---|
Koördinate: 26°24′35″S 27°50′13″O / 26.40972°S 27.83694°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,33 km2 (8,24 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 71 815 |
• Digtheid | 3 367/km2 (8 720/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 32.9% |
• Swart mense | 65.7% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 19.6% |
• Engels | 18.4% |
• Zoeloe | 17.6% |
• Suid-Sotho | 16.1% |
• Ander | 28.3% |
Poskode (strate) | 1830 |
Poskode (posbusse) | 1826 |
Ennerdale is 'n voormalige sogenaamde Bruin woonbuurt, suidwes van Johannesburg (in Gauteng) en tussen Lenasia en Grasmere geleë, maar volgens die jongste sensus is amper twee derdes van die inwoners Swart.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.