Erasmus is 'n algemene van. Voorbeelde van persone met hierdie van in Suid-Afrika is:
- Annelise Erasmus, Suid-Afrikaanse vryskutskrywer en seksuele filosoof
- B.P.J. Erasmus (* Barend, 1930 – 2012) skrywer
- Daniel Erasmus, Suid-Afrikaanse atleet by die Paralimpiese Spele
- Daniel Jacobus Elardus Erasmus (1845 – 1914), Suid-Afrikaanse Boere generaal
- Daniel Jacobus Erasmus (1830 – 1913), Suid-Afrikaanse Boere politikus, waarnemend president Transvaal
- Desiderius Erasmus (1466 – 1536) Nederlandse priester, teoloog, skrywer, humoris
- Douglas Erasmus, Suid-Afrikaanse swemmer
- Frans Erasmus (1896 – 1967) Suid-Afrikaanse politikus
- Jaco Erasmus, (* 1979) Suid-Afrikaansgebore Italiaanse rugbyspeler
- Jannie Erasmus (* 1974) predikant in die Gereformeerde Kerk
- Jan Carel Erasmus (1946 – 2013) predikant in die Gereformeerde Kerk
- Johannes Erasmus (1865 – 1945) prokureur en skrywer
- Jopie Erasmus (1914 – 1946), sendingleraar
- Kermit Erasmus (* 1990) Suid-Afrikaanse sokkerspeler
- Lerina Erasmus (1946 – 2018) Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer
- Marais Erasmus, Suid-Afrikaanse krieketskeidsregter
- Rassie Erasmus (* 1972) oud-Springbokrugbyspeler
- Ronéll Erasmus, Afrikaanse sangeres
- Sorina Erasmus, Afrikaanse aktrise en sangeres