From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Tregterheide | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Orde: | Ericales |
| Familie: | Ericaceae |
| Genus: | Erica |
| Spesie: | E. colorans
|
| Binomiale naam | |
| Erica colorans Andrews, (1814)
| |
| Sinonieme | |
| |
Erica colorans is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Stanford tot by Elim. Die plant se habitat is stadig besig om agteruit te gaan en indringerplante is ook 'n bedreiging.