Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Esslingen am Neckar

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Esslingen am Neckar

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Baden-Württemberg
 Koördinate 48°44′N 9°19′O / 48.733°N 9.317°O / 48.733; 9.317
 Stigting (eerste verwysing) 777
 Stadstatus 1229
 Oppervlakte:  
 - Totaal 46,42 vk km
 Hoogte bo seevlak 241 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2018) 93 542[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1986/vk km
 Tydsone UTC+1 (MET)
 - Somertyd UTC+2 (MEST)
 Burgemeester Jürgen Zieger (SPD)
 Amptelike Webwerf esslingen.de

Esslingen am Neckar is 'n stad in Baden-Württemberg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 93 542 op 31 Desember 2018 en 'n oppervlakte van 46,42 km². Die stad is 10 km suidoos van Stuttgart langs die Neckar geleë en staan bekend as "ingenieurstad".

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Esslingen_am_Neckar
7 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF