Die Rosenaustadion
FC Augsburg is 'n sokkerklub uit die Duitse stad Augsburg en is in 1907 gestig as FC Alemannia Augsburg .
In 1921 word die naam verander na BC Augsburg . In 1969 het die klub ernstige finansiële probleme ontwikkel en saamgesmelt met TSV 1847 Schwaben Augsburg en daarna bekendgestaan as FC Augsburg . Die Schwaben-klublede was egter ongelukkig met die samesmelting en het 'n jaar later weer afgestig (vandag speel Schwaben in die Landesliga Suid-Beiere).
In 1973 wen die klub die Regionalliga (toe 2de klas), maar verloor in die uitspeelwedstryde om promosie na die Bundesliga teen Tennis Borussia Berlyn . In die 2006/07-seisoen haal FCA die eerste keer die Bundesliga 2 sedert 1983 .
1963-64 (II) Regionalliga Suid 19de
1964-65 (III) Amateurliga Beiere 2de
1965-66 (III) Amateurliga Beiere 1ste
1966-67 (II) Regionalliga Suid 16de
1967-68 (III) Amateurliga Beiere 16de
1968-69 (III) Amateurliga Beiere 2de
1969-70 (III) Amateurliga Beiere 4de
1970-71 (III) Amateurliga Beiere 3de
1971-72 (III) Amateurliga Beiere 8ste
1972-73 (III) Amateurliga Beiere 1ste
1973-74 (II) Regionalliga Suid 1ste
1974-75 (II) 2.Bundesliga Suid 12de
1975-76 (II) 2.Bundesliga Suid 15de
1976-77 (II) 2.Bundesliga Suid 9de
1977-78 (II) 2.Bundesliga Suid 14de
1978-79 (II) 2.Bundesliga Suid 18de
1979-80 (III) Am.Oberliga Beiere 1ste
1980-81 (II) 2.Bundesliga Suid 18de
1981-82 (III) Am.Oberliga Beiere 1ste
1982-83 (II) 2.Bundesliga 17de
1983-84 (III) Am.Oberliga Beiere 7de
1984-85 (III) Am.Oberliga Beiere 2de
1985-86 (III) Am.Oberliga Beiere 3de
1986-87 (III) Am.Oberliga Beiere 6de
1987-88 (III) Am.Oberliga Beiere 6de
1988-89 (III) Am.Oberliga Beiere 4de
1989-90 (III) Am.Oberliga Beiere 3de
1990-91 (III) Am.Oberliga Beiere 8ste
1991-92 (III) Am.Oberliga Beiere 4de
1992-93 (III) Am.Oberliga Beiere 6de
1993-94 (III) Am.Oberliga Beiere 1ste
1994-95 (III) Regionalliga Suid 9de
1995-96 (III) Regionalliga Suid 11de
1996-97 (III) Regionalliga Suid 11de
1997-98 (III) Regionalliga Suid 10de
1998-99 (III) Regionalliga Suid 14de
1999-00 (III) Regionalliga Suid 8ste
- lisensie teruggetrek
2000-01 (IV) Oberliga Beiere 4de
2001-02 (IV) Oberliga Beiere 1ste
2002-03 (III) Regionalliga Suid 3de
2003-04 (III) Regionalliga Suid 4de
2004-05 (III) Regionalliga Suid 4de
2005-06 (III) Regionalliga Suid 1ste
2006-07 (II) 2.Bundesliga 7de
2007-08 (II) 2.Bundesliga 14de
2008-09 (II) 2.Bundesliga 11de
2009-10 (II) 2.Bundesliga 3de
2010-11 (II) 2.Bundesliga 2de
2011-12 (I) 1.Bundesliga 14de
2012-13 (I) 1.Bundesliga 15de
2013-14 (I) 1.Bundesliga 8ste
2014-15 (I) 1.Bundesliga 5de
2015-16 (I) 1.Bundesliga